Skilderye van kinders

Marlien se gunsteling tema is mense, die kroon van die skepping. Sy probeer altyd die mooi vasvang – ’n oomblik van verwondering wanneer ’n kind iets nuuts ontdek of tussen die gewoel van mense in sy eie wêreld verdwyn. Vriende wat mekaar geniet en verbind is in 'n gedeelde oomblik; unieke kombinasies van gebare en gesigsuitdrukkings.

afAfrikaans