Skilderye op Kommissie
Kenmerkend van haar portretstudies is dat dit nie net genot aan die gesinslede verskaf nie, maar ook uit eie reg as kunswerk kan bestaan. Dit is nie genoeg vir haar om net 'n goeie weergawe van die voorkoms te gee nie, haar doel is om die storie te vertel.